It’s not inside – it’s on top (6 September 2017)

Weereens gee ek my ouderdom lekker weg, want sien – indien jy die oorspronklike Cremora TV advertensie kan onthou, begin jy maar verlief neem met die feit dat middeljarige mense jou deesdae beginne ‘oom’ en ‘tannie’. Selfs oom Jan Spies het dit op sy voorstoep gesit en beaam. Cremora was sy ‘koffiekapitaal’ – pure plaas. Ryk… en lekker. Só het …