Wat die trop (asook Landbouweekliks en Maroela Media) wou weet

Boggom Allerlei 3 Comments

Boggom het onlangs in die Landbouweekliks ateljee gaan kuier. Die joernalis Gerrit Bezuidenhout wou by hom weet hoe die handelsnaam Boggom ontstaan het asook waar die interessante name vir beide sy mans- en damesvelliereekse vandaan kom. Marin√© Lourens van Maroela Media het ‘n profiel-artikel oor “oom” Boggom geskryf wat heelwat kommentaar uitgelok het. Susan Botha van Groot FM 90.5 het …