Jy was nie meer daar nie (8 Mei 2017)

Ons was daar vir mekaar vir baie lank. Mekaar se maatjies, mekaar se optel-na-nuwe hoogtes, mekaar se huppel-in-die-stap, mekaar se blink-oog-inspirasie, mekaar se skaterlag. Ons was soveel meer as net mekaar se beste vriende – ons was ook bondgenote, minnaars, sielsgenote. Ons het selfs ons eie bende gestig, lidmaatskap beperk tot net ons twee. Ons was trots daarop dat ons …

Laataand verlange (1 Maart 2017)

“As ek saans met my maats om die kampvuur sit,kampvuur sit, klop my hart van puur genot…” Die ouer Boggomjane onder ons sal hierdie liedjie kan onthou uit hulle prille Vorie-jeug. Die jonger trop sal egter moet gaan Google vir sy oorsprong, om te probeer bepaal waar die liedjie inpas in ons herkoms. Wanneer ek en my maats deesdae om …

Wanneer laas… (13 Januarie 2017)

Wanneer laas was jou gelaat se trekketussen ‘n ander se warm handesag toegevou met deernis? Wanneer laas het jydie drang-en-hitte-passievan lief-vir-jou ervaar? Wanneer laas kon jydie altyd-daar-wees-lekkervan lank-saamloop beleef? Wanneer laas het jyiets anders ervaaras koud en kil en hard? Wanneer laas was joubestaan van dag tot dagmeer as net ‘n struggle vir survival? Wanneer laas het jyjou kop se …