Laasweek Vrydag omstreeks 🕜 het ek dit goed 🤔 om gou iets te gaan 🍖 en 🍺 by ‘n plaaslike pub. Die pub se parkeerterrein staan tjok en blok vol blink motorfietse. Aangesien ek ‘n ou biker is, voel ek baie gemaklik en heel tuis by die kroeg tussen die rowwe ouens. Almal lyk asof iemand hulle herhaaldelik met ‘n …