“Zombie voort” Boggom beker

R85.00

Wanneer jy 90% van die jaar noord gekyk en voort ge-boggom het, maar die laaste 10% in die pylvak raak net een te veel – is hierdie beker vir jou. Kyk noord en zombie net voort.


Boggom Bekers word professioneel d.m.v. ‘n sublimeringsproses gedruk en daarna teen hoë hitte in ‘n oond gebak. Die keramiekbekers is mikrogolfoond asook opwasmasjien (boonste rak) veilig, soos wat mens van ‘n kwaliteit produk vanuit die boonste rakke sou verwag. Kleure van die fisiese produk mag effe verskil van die voorbeeld op skerm.

  • 325ml oondgebakte keramiekbeker met ‘n geglasuurde voorkoms;
  • word stewig verpak om skade te voorkom;
  • word  versend binne 2 – 3 werksdae;
  • deur-tot-deur aflewering.

Die Boggom handelsnaam word aan die agterkant van die beker gedruk (mits anders aangedui).

SKU: ZOMBIE-VOORT-01 Categories: , ,