Vleisbord

R239.00

Lekker dik, fris, handgemaakte vleisborde, met groot liefde en kundigheid vervaardig deur ‘n netjiese afgetrede omie vanuit ‘n kombinasie van soliede kiaat, Rhodesian teak en saligna harde hout, en behandel met Boggom se spesiale bordolie.

Afmetings: 330mm lank, 230mm breed en sowat 22mm dik.

Gewig: Die vleisbord weeg 1.1kg. Het ek genoem dis ‘n fris bord?

(Jy ontvang ‘n gratis botteltjie Boggom bordolie indien 4 of meer borde bestel word.)

Out of stock

Category: Tag: