Tequilatafeltjie (vlekvrye staalhouer vir suurlemoenskyfies, asook 12 glase ingesluit)

R540.00

Handgemaak van eerstegraadse dennehout (pine) met die grootste liefde deur Boggom homselwers, is hierdie tequilatafeltjie die ideale toevoeging tot jou braai- of kuier area.

INGESLUIT: ‘n Vlekvrye staalhouer vir suurlemoenskyfies, asook een dosyn (12) x 50ml double shot shooter glasies.

Stewige konstruksie getuig van die kwaliteit vakmanskap van ‘n houtwerker wat trots is op sy handewerk.

Die vernis wat gebruik is, is beide UV- en waterbestand. Die tafeltjie kan dus met ‘n klam lap afgevee word.

One tequila, two tequila, three tequila, floor – en daarom is hierdie tafeltjie nie te koop aan persone onder die ouderdom van 18 jaar nie.

Let wel: Daar is sedert die begin van Februarie 2018 “patent pending” op hierdie tafeltjie se ontwerp. Die tafeltjie beskik oor ‘n Boggom handelsmerk, en word eksklusief deur Boggom aanlyn verkoop. Boggom het tans geen agente wat goedgekeur is om die tafeltjie te verkoop nie.

SKU: TEQ1 Category: Tag: