Oom Boggom se oorspronklike soustafeltjie

R390.00

Handgemaak van eerstegraadse dennehout (pine) met die grootste liefde deur Boggom homselwers, is hierdie soustafeltjie perfek vir jou braai of onthaalarea.

Bêre hom sommer net so met souse en al in die kombuiskas, slaggereed vir jou volgende braai.

Ontwerp om die mees populêre souse en goete te huisves.

Die tafeltjie is vernis sodat dit maklik met ‘n klam lap skoongemaak kan word.

Let wel: Daar is sedert die begin van Februarie 2018 “patent pending” op die tafeltjie. Nieteenstaande hiervan is daar ontsettend baie namaaksels van die tafeltjie beskikbaar; meeste daarvan van swak kwaliteit. Die oorspronklike tafeltjie beskik oor ‘n Boggom handelsmerk, en word eksklusief deur Boggom aanlyn verkoop. Boggom het tans geen agente wat goedgekeur is om die tafeltjie te verkoop nie.

LET WEL: Alle souse, toebehore en eetgerei is UITGESLUIT. Leityd vir lewering is 2 – 3 werksdae.

In stock

Reviews

There are no reviews yet.

Be the First to Review “Oom Boggom se oorspronklike soustafeltjie”

You may also like…