Jou persoonlike Boggom beker (dames)

R130.00 R99.00

JOU NAAM – verewig op jou eie, persoonlike Boggom beker.

‘n Lieflike swart & wit keramiekbeker, afgerond met ‘n stylvolle font. Klassieke eenvoud het nog nooit so verruklik gelyk nie.

O ja: die beker laat ‘n goeie knoets op die kollega wat jou beker sonder toestemming durf gebruik, se kop.


Boggom Bekers word professioneel d.m.v. ‘n sublimeringsproses gedruk en daarna teen hoë hitte in ‘n oond gebak. Die keramiekbekers is mikrogolfoond asook opwasmasjien (boonste rak) veilig, soos wat mens van ‘n kwaliteit produk vanuit die boonste rakke sou verwag. Kleure van die fisiese produk mag effe verskil van die voorbeeld op skerm.

  • 325ml oondgebakte keramiekbeker met ‘n geglasuurde voorkoms;
  • word stewig verpak om skade te voorkom;
  • word  versend binne 2 – 3 werksdae;
  • deur-tot-deur aflewering.

Die Boggom handelsnaam word aan die agterkant van die beker gedruk (mits anders aangedui).


ONTHOU OM DIE NAAM/NAME WAT OP DIE BEKERS MOET VERSKYN, IN DIE “NOTES” DEUR TE GEE WANNEER DIE BESTELLINGS GEPLAAS WORD.

SKU: PB01-F Categories: , , Tag: