“Ek mag ‘n bobbejaan wees” Boggom beker

R85.00

Saam met die grysheid kom daar wysheid. Meeste van ons is nie naastenby so dom soos wat ons lyk nie. Indien jy nie meer vandag se kind is nie en al die truuks in die boek ken, is hierdie beker vir jou.


Boggom Bekers word professioneel d.m.v. ‘n sublimeringsproses gedruk en daarna teen hoë hitte in ‘n oond gebak. Die keramiekbekers is mikrogolfoond asook opwasmasjien (boonste rak) veilig, soos wat mens van ‘n kwaliteit produk vanuit die boonste rakke sou verwag. Kleure van die fisiese produk mag effe verskil van die voorbeeld op skerm.

  • 325ml oondgebakte keramiekbeker met ‘n geglasuurde voorkoms;
  • word stewig verpak om skade te voorkom;
  • word  versend binne 2 – 3 werksdae;
  • deur-tot-deur aflewering.

Die Boggom handelsnaam word aan die agterkant van die beker gedruk (mits anders aangedui).

SKU: OU-BOBBEJAAN-01 Categories: , ,