“Maroelas en al daai mooi dinge” beker (Maroelas-02)

R85.00

Die beroemde Maroelas en al daai mooi dinge boeretroos keramiekbeker.

‘n Slagspreuk wat boekdele spreek van die pure lekkerte van boggomjaan wees. Bekyk die mooi dinge rondom jou terwyl jy oom Boggom se bevange boeretroos uit hierdie beker geniet.

SKU: MAROELAS-02 Categories: , , Tag: