Boggom longdrop vir die kombuis / badkamer / waar ook al

R399.00

Handgemaak van eerstegraadse dennehout (pine) met die grootste liefde deur Boggom homselwers, is hierdie longdrop die perfekte toevoeging tot jou kombuis, badkamer of waar ook al jy ‘n ‘conversation piece’ benodig.

Ideaal vir al die ongemaklike lang lepels wat alewig in jou pad is, of die 3 x noodrantsoen two-ply toiletrolle.

Die longdrop is vernis sodat dit maklik met ‘n klam lap skoongemaak kan word.

LET WEL: Aflewering neem 3-5 werksdae.

In stock