“Ek het lockdown oorleef sonder om my man te vermoor” Boggom beker

R65.00

Om ‘n lockdown saam met jou man te oorleef sonder om hom te vermoor of ten minste sy adamsappel vir hom te masseer met tye, sit nie in enige vrou se skirt nie. Wel gedaan!


Boggom Bekers word professioneel d.m.v. ‘n sublimeringsproses gedruk en daarna teen hoë hitte in ‘n oond gebak. Die keramiekbekers is mikrogolfoond asook opwasmasjien (boonste rak) veilig, soos wat mens van ‘n kwaliteit produk vanuit die boonste rakke sou verwag. Kleure van die fisiese produk mag effe verskil van die voorbeeld op skerm.

  • 325ml oondgebakte keramiekbeker met ‘n geglasuurde voorkoms;
  • word stewig verpak om skade te voorkom;
  • word  versend binne 2 – 3 werksdae;
  • deur-tot-deur aflewering.

Die Boggom handelsnaam word aan die agterkant van die beker gedruk (mits anders aangedui).

SKU: LOCKDOWN-03 Categories: , ,