“Ek het ‘n lockdown met tieners oorleef” Boggom beker

R65.00

Hare op die tande, lippe op die klippe. Lockdown saam met tieners is genoeg om enigiemand tot raserny te dryf. Wanneer dit een te veel raak: kyk noord, skaf hierdie beker aan en boggom net voort.


Boggom Bekers word professioneel d.m.v. ‘n sublimeringsproses gedruk en daarna teen hoë hitte in ‘n oond gebak. Die keramiekbekers is mikrogolfoond asook opwasmasjien (boonste rak) veilig, soos wat mens van ‘n kwaliteit produk vanuit die boonste rakke sou verwag. Kleure van die fisiese produk mag effe verskil van die voorbeeld op skerm.

  • 325ml oondgebakte keramiekbeker met ‘n geglasuurde voorkoms;
  • word stewig verpak om skade te voorkom;
  • word  versend binne 2 – 3 werksdae;
  • deur-tot-deur aflewering.

Die Boggom handelsnaam word aan die agterkant van die beker gedruk (mits anders aangedui).

SKU: LOCKDOWN-01 Categories: , ,