“Kyk noord en Boggom voort” beker (Boggomvoort-03)

R85.00

Die beroemde Kyk noord en Boggom voort boeretroos keramiekbeker.

Ideaal vir die kantoor waar jy dag in en dag uit moet voort boggom. Plaas ‘n glimlag op jou onderskeie kollegas se bakkies met klas en styl.

Maak ‘n dowwe, dog baie bevredigende geluid wanneer dit in kontak kom met jou baas se kop.

SKU: BOGGOMVOORT-03 Categories: , , Tag: