“Kyk noord en Boggom voort” beker (Boggomvoort-02)

R85.00

Die beroemde “Kyk noord en Boggom voort” boeretroos keramiekbeker.

Ideaal vir die kantoor waar jy dag in en dag uit moet voort boggom.

Maak ‘n dowwe, dog baie bevredigende geluid wanneer dit in kontak kom met jou baas se kop.

LET WEL: Aflewering neem sowat 2 weke.

Like en deel solank Boggom Boeretroos se Facebook page met jou kollegas en vriende terwyl jy wag.

SKU: BOGGOMVOORT-02 Categories: , , Tag: