“Kyk noord en Boggom voort” beker (Boggomvoort-01)

R85.00

Die beroemde Kyk noord en Boggom voort boeretroos keramiekbeker.

Ideaal vir die kantoor waar jy dag in en dag uit moet voort boggom. Met ‘n titseltjie geel om jou moed te gee.

Maak ‘n dowwe, dog baie bevredigende geluid wanneer dit in kontak kom met jou baas se kop.

SKU: BOGGOMVOORT-01 Categories: , , Tag: