Boggom vandale / sandale (pienk)

R649.00

Wanneer jy ‘n hiper-gemaklike sandaal met die beroemde Boggom Bergpatat damesvellie kombineer, kry jy die heel beste van beide wêrelde: die gemaklikste sandale denkbaar, in die bosveld en met die hand vervaardig van 100% egte, supersagte volgrein leer.

Die unieke Boggom Vandaal.

Beskikbaar in UK groottes 3 – 9.

LET WEL: Omdat hierdie produk met die hand gemaak word, neem aflewering 4 – 6 weke.


UKBOGGOMEU
3336
4437
5538
6639
7740
8841
9942
Clear
SKU: VAN-PNK Category: Tags: , ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the First to Review “Boggom vandale / sandale (pienk)”