Boggom vandale / sandale (bruin)

R649.00

Wanneer jy ‘n hiper-gemaklike sandaal met die beroemde Boggom Bergpatat damesvellie kombineer, kry jy die heel beste van beide wêrelde: die gemaklikste sandale denkbaar, in die bosveld en met die hand vervaardig van 100% egte, supersagte volgrein leer.

Die unieke Boggom Vandaal.

Beskikbaar in UK groottes 3 – 9.

LET WEL: Omdat hierdie produk met die hand gemaak word, neem aflewering 4 – 6 weke.


UKBOGGOMEU
3336
4437
5538
6639
7740
8841
9942
Clear
SKU: VAN-BRN Category: Tags: , ,

1 review for Boggom vandale / sandale (bruin)

  1. 5 out of 5

    Ek was bevoorreg om ‘n paar Boggom Vandale aan te pas voordat hulle bekendgestel/uitgereik is. Daai vandale sit soos ‘n 2de vel aan my voete.

Add a Review