Boggom Sederberg Vellies
R850.00
Met die hand vervaardig van 100% egte volgrein leer, gaan hierdie Boggom vellies jou vreeslik en verskriklik baie komplimente besorg. Maak gereed om die middelpunt van alle belangstelling te wees, en ‘n ge-OE en ‘n ge-A te beleef soos nog nooit tevore.
Die velle sit so gemaklik soos ‘n bergbobbejaan in die mik van ‘n seder in die Sederberg.
Boggom se Sederberg vellies het ‘n hoë snit en is beskikbaar in UK groottes 5 – 12.
Aflewering neem sowat 15 werksdae, want kwaliteit neem tyd.
BOGGOM | Voet grootte in cm | UK | EU | USA |
---|---|---|---|---|
5 | 24.5 | 5 | 38 | 6 |
6 | 25.3 | 6 | 39.3 | 7 |
7 | 26.2 | 7 | 40.5 | 8 |
8 | 27 | 8 | 42 | 9 |
9 | 27.9 | 9 | 43 | 10 |
10 | 28.7 | 10 | 44.5 | 11 |
11 | 29.6 | 11 | 46 | 12 |
12 | 30.4 | 12 | 47 | 13 |
Reviews
There are no reviews yet.