Boggom Magaliesberg unisex vellies

R849.00

In die bosveld en met die hand vervaardig van 100% egte, supersagte volgrein leer, is hierdie Boggom vellies ideaal om sommer elke dag te dra. Die leer is so sag soos… wel, baie sag. Hierdie sal sommer gou-gou heerlike DKWs (dans, kerk & werk skoene) word.

Die velle sit so gemaklik soos ‘n brandwagbobbejaan op ‘n miershoop in die Magaliesberg.

Boggom se Magaliesberg unisex vellies het ‘n lae snit en is beskikbaar in UK groottes 5 – 12.

LET WEL: Omdat hierdie produk met die hand gemaak word, neem aflewering 4 – 6 weke.


BOGGOMVoet grootte
in cm
UKEUUSA
524.55386
625.3639.37
726.2740.58
8278429
927.994310
1028.71044.511
1129.6114612
1230.4124713
Clear
SKU: MAG-BRN Categories: , Tags: , ,

2 reviews for Boggom Magaliesberg unisex vellies

  1. 5 out of 5

    Ek het my Vellies Desember maand by Oom Boggom (Ian) bestel, Ek het die beste diens gekry van hom af, ek was heeltyd ge’update oor hoe my vellies vorder, en wanneer ek dit gaan kry.
    Dit loop soos n droom en dit sit asof dit vir my voete gemaak is. Dan is dit nog nie ter-sprake van hoe lekker dit vas dans nie.

Add a Review