Boggom longdrop + tot dispenser vir die lapa / kroeg (zebra)

R399.00

Handgemaak van eerstegraadse dennehout (pine) met die grootste liefde deur Boggom homselwers, is hierdie longdrop die perfekte toevoeging tot jou kroeg of lapa.

Laai hom met jou gunsteling mampoer, witblits, brannas of wat-jy-ookal drink.

Die longdrop is vernis sodat dit maklik met ‘n klam lap skoongemaak kan word wanneer dinge morsig beginne raak.

Die “tot dispenser” is INGESLUIT; die drank ongelukkig nie.

Aflewering neem ongeveer 2 – 3 werksdae.

In stock

SKU: LON-ZEB Category: Tags: , ,

You may also like…