Boggom Drakensberg mansvellies

R1,049.00

In die bosveld en met die hand vervaardig van 100% egte, supersagte volgrein leer, is hierdie Boggom vellies ideaal om ‘n staproete aan te pak soos nog nooit tevore nie – selfs al het jy nog nooit gestap nie. Jou voete sal met alle mag en krag orals wil klim en klouter soos ‘n kleuter op ‘n jungle gym; jy moet maar net agterna.

Die velle sit so gemaklik soos ‘n Krans-Kees op ‘n rots in die Drakensberg.

Boggom se Drakensberg vellies is ‘n lekker vastrapskoen en is beskikbaar in UK groottes 8 – 12.

LET WEL: Omdat hierdie produk met die hand gemaak word, neem aflewering 4 – 6 weke.


UKBOGGOMEU
8843
9944
101045
111146
121247
Clear
SKU: DRA-BRN Category: Tags: , ,

4 reviews for Boggom Drakensberg mansvellies

  1. 5 out of 5

    In my noppies met die aankoop van hierdie produk!

    Jou vakmanskap is meesterlik, en het alle verwagtinge oortref!

  2. 5 out of 5

    I received my order of the Drakensberg vellies for my husband. As promised I received them on time and we are so happy with the purchase will definitely be ordering again. So comfortable and brilliantly made. Once again thank you!

  3. 5 out of 5

    Die vellies is afgelewer, ek het dit dadelik aangetrek, en met moeite uitgetrek om te gaan slaap. Hulle sit van die eerste oomblik soos pantoffels! Ek vermoed ek gaan nooit weer ander skoene dra nie! Ons het altyd gepraat van DKW skoene: Dans, Kerk & Werk skoene!

  4. 5 out of 5

    AMAZING skoene die!
    Virtually indestructable yet super gemaklik en ekt al meer girls gekry wat my gekomplimenteer het met hulle aan. Defs 5sterre vir my…

Add a Review