Boggom Bergpatat dames vellies (bruin)

R740.00

Met die hand vervaardig van 100% egte, supersagte volgrein leer.

Beskikbaar in UK groottes 3 – 8. Aflewering neem 15-20 werksdae.


BOGGOMVoet grootte
in cm
UKEUUSA
322.5335.55
423.54375.5
524.55386
625.3639.37
726.2740.58
8278429
Clear
SKU: BER-BRN Category: Tags: , ,

4 reviews for Boggom Bergpatat dames vellies (bruin)

  1. 5 out of 5

    HANTIE FERREIRA
    Ek kyk al lank in die winkels rond vir lekker sagte vellies, maar was tot dusver onsuksesvol. Berpatat vellies is die lekkerste…sagste mooiste vellies ooit..
    Eerste keer wat ek iets online koop, die diens wat ek by Ian gekry het was puik….Ek kon my vellies vir ‘n groter nommer sonder moeite omruil, en dit is binne ‘n week gedoen. Dit is regtig diens van uitstaande gehalte!
    Baie dankie Ian de Jager en baie dankie “BOGGOM” vir my stunning vellies . Volgende vellies gaan ek vir pienk!

  2. 5 out of 5

    Ek love my bruin vellies!!! Dis sag en gemaklik, baie mooi en netjies afgewerk. Verseker waarde vir jou geld.

  3. 5 out of 5

    Ek is so opgewonde vir my paar bruin vellies!!! Ek het lank gesoek na vellies wat vroulik voor kom en gemaklik pas. Dis verseker die mooiste paar wat ek nog teegekom het! Ek dink daar aan om al die kleure aan te skaf… 😉

  4. 5 out of 5

    Ek is inderdaad beindruk met hierdie pragtige pare skoene en gaan dit vir seker die wêreld vol dra! Dis baie goeie kwaliteit, mooi afgewerk en baie gemaklik…a perfect fit! Julle sal nie ñ fout maak om sommer twee (of meer) pare te bestel nie!

Add a Review