Boggom Bergpatat dames vellies (pienk)

R740.00

Met die hand vervaardig van 100% egte, supersagte volgrein leer.

Beskikbaar in UK groottes 3 – 8. Aflewering neem 15-20 werksdae.


BOGGOMVoet grootte
in cm
UKEUUSA
322.5335.55
423.54375.5
524.55386
625.3639.37
726.2740.58
8278429
Clear
SKU: BER-PNK Category: Tags: , ,

10 reviews for Boggom Bergpatat dames vellies (pienk)

  1. 5 out of 5

    Besluit vandag is die dag. Vellies vandag dra ek julle of dit nou koud genoeg is of nie, ek kannie meer wag nie!!!!! Awesome is nie die regte beskrywing nie en ek isi ‘n poet nie maar goeiste!!!! Hierdie pienk patatte is absoluut super duper hemels!!! Sodra my skip inkom en nie sink soos altyd nie 😜wil ek ‘n paar van elke kleur hê… Is in vervoering oor my pienk Bergpatat vellies!

  2. 5 out of 5

    Hierdie is verby Boggom spoggerige “PIENK vellies”… verskriklik beindruk, die diens was asemrowend vinnig… Baie baie dankie, ek gaan verseker nog ‘n paar vellies by julle aanskaf en nog baie boggom maatjies aanbeveel … 😉

  3. 5 out of 5

    Hierdie paar pienk vellies het my stoutste verwagtig oortref! Verby mooi, dit voel en loop soos n droom!

  4. 5 out of 5

    Baie dankie, vir puik gemaakte vellies. Dis prágtig, heerlik gemaklik en ‘n plesier om te dra.
    Julle diens is puik!

  5. 5 out of 5

    Het vandag my Boggom Bergpatat vellies gekry en ek is mal daaroor! Nie net is die skoene hoë kwaliteit nie, julle diens is ook uitstekend. Sal almal aanbeveel om vir hulle ‘n paar patatte aan te skaf 🙂

  6. 5 out of 5

    Ek het vandag my Boggom Bergpatat pienk vellies gekry en is gelukkig verby…..super gemaklik!! Baie dankie vir die uitstekende en vriendelike diens!! #luvmynuwevellies

  7. 5 out of 5

    Baie dankie Boggom vir my pragtige pienk Bergpatat vellies. Dit is vir seker die beste bederfie vir my voete ooit! Dit is heerlik sag en voel soos pantoffels. Nou sien ek kans vir die lang gange elke dag. Baie dankie vir jou puik kliënte diens. Sien uit na die volgende reeks.

  8. 5 out of 5

    Dit is nog die beste wat ek bestee het vir skoene! Goeie kwaliteit… Netjies en gemaklik… Dankie Boggom… Ek gaan beslis n bruinpaar bestel vir volgende maand… Nou gaan hierdie bobbejaan girl bergklim… So hastig en so lastig…

  9. 5 out of 5

    Ongelooflike kwaliteit! Dis sagter as sag, en netjies afgewerk! Ek voel soos ‘n boere “Cinderella” met die perfekte “fit” aan haar voete. Loop soos ‘n droom! Kry ‘n paar, jy sal nie spyt wees nie! Waarde vir jou geld…

  10. 5 out of 5

    Ek is inderdaad beindruk met hierdie pragtige pare skoene en gaan dit vir seker die wêreld vol dra! Dis baie goeie kwaliteit, mooi afgewerk en baie gemaklik…a perfect fit! Julle sal nie ñ fout maak om sommer twee (of meer) pare te bestel nie!

Add a Review