Boggom Bergpatat dames vellies (olyfgroen)

R740.00

Beleef Boggom se pragtige olyfgroen Bergpatat vellies.

Lae snit om die enkel, hoog op die hak vir ondersteuning, sexy, vroulike kurwes… Casual Friday sal nooit weer dieselfde wees nie.

Oe-la-la, jou bekoorlike boeremeisie.

Met die hand vervaardig van 100% egte, supersagte volgrein leer.

Boggom se olyfgroen Bergpatat dames vellies is beskikbaar in UK groottes 3 – 8.

Aflewering neem sowat 15 werksdae, want kwaliteit neem tyd.

BOGGOMVoet grootte
in cm
UKEUUSA
322.5335.55
423.54375.5
524.55386
625.3639.37
726.2740.58
8278429
Clear
SKU: BER-OLY Category: Tags: , , , ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the First to Review “Boggom Bergpatat dames vellies (olyfgroen)”