Oom Boggom se “waddiemoer” beker (BBS-04)

R85.00

Tegnies gesproke ‘n sêding wat oom Boggom al jare lank daagliks uiter, het die uitdrukking “WDM” eers in 2019 posgevat onder troplede toe oom Boggom dit gereeld in sy meer humoristiese skrywes begin gebruik het.

Waddiemoer en koffiemoer saam terwyl jy oom Boggom se bevange boeretroos geniet.

SKU: BBS-04 Categories: , ,