“My fawk, Marelize” Boggom beker

R65.00

Die 19-jarige Marelize van Windhoek in Namibië het in Februarie 2019 besluit om uiteindelik die kuns van fietsry te probeer baasraak, ‘n vernuf waarmee sy sedert kleintyd gesukkel het.

Slaan jou hande saam met Marelize se ma terwyl jy oom Boggom se bevange boeretroos geniet.


Boggom Bekers word professioneel d.m.v. ‘n sublimeringsproses gedruk en daarna teen hoë hitte in ‘n oond gebak. Die keramiekbekers is mikrogolfoond asook opwasmasjien (boonste rak) veilig, soos wat mens van ‘n kwaliteit produk vanuit die boonste rakke sou verwag. Kleure van die fisiese produk mag effe verskil van die voorbeeld op skerm.

  • 325ml oondgebakte keramiekbeker met ‘n geglasuurde voorkoms;
  • word stewig verpak om skade te voorkom;
  • word  versend binne 2 – 3 werksdae;
  • deur-tot-deur aflewering.

Die Boggom handelsnaam word aan die agterkant van die beker gedruk (mits anders aangedui).

SKU: BBS-03 Categories: , ,