“Hugo, bel die polisie!” Boggom beker

R65.00

Teen die einde van September 2019 is ‘n video van ‘n straatgeveg wat tussen ‘n klomp hoezit mense in Pretoria Noord uitgebreek het, op sosiale media gedeel.

Bespiegel saam of Hugo dalk al die polisie gebel het nadat hy pay gekry het en airtime gekoop het, terwyl jy oom Boggom se bevange boeretroos geniet.


Boggom Bekers word professioneel d.m.v. ‘n sublimeringsproses gedruk en daarna teen hoë hitte in ‘n oond gebak. Die keramiekbekers is mikrogolfoond asook opwasmasjien (boonste rak) veilig, soos wat mens van ‘n kwaliteit produk vanuit die boonste rakke sou verwag. Kleure van die fisiese produk mag effe verskil van die voorbeeld op skerm.

  • 325ml oondgebakte keramiekbeker met ‘n geglasuurde voorkoms;
  • word stewig verpak om skade te voorkom;
  • word  versend binne 2 – 3 werksdae;
  • deur-tot-deur aflewering.

Die Boggom handelsnaam word aan die agterkant van die beker gedruk (mits anders aangedui).

SKU: BBS-02 Categories: , ,