“Waar is Piet?” beker (BBS-01)

R85.00

Vroeg in September 2019 het ‘n man wat vir “Piet” by ‘n motorwrak soek  en sy pêl Ricky Louw (Richelieu-brandewyn), vir groot vermaak op sosiale media gesorg.

Soek saam na Piet terwyl jy oom Boggom se bevange boeretroos geniet.

SKU: BBS-01 Categories: , ,