Boggom ‘Triple-S’ Boeretroos (250g FILTER/PLUNGER)

R120.00

250g FILTER/PLUNGER

100% Arabica koffie van regoor Afrika, Suid- en Sentraal Amerika, met ‘n sweempie Sigaar, donker Sjokolade en ‘n bietjie Sitrus.

Dis die Triple-S van boeretroos koffiekapitale.

Oom Jan sou wraggieswaar beindruk gewees het.

Out of stock

SKU: BB-SSS-250-F Categories: , Tag: