Boggompie baba vellies (pienk)

R249.00

Klein Boggompie se pienk baba vellies is te oulik vir woorde; die cuteste kokkos vir kleinding.

In die bosveld met die hand vervaardig van 100% egte, supersagte volgrein leer.

Tans het ek ongelukkig slegs 1 paar pienk baba vellies beskikbaar, vir ‘n boggompie van 3 – 6 maande oud.

 

Clear
SKU: BABA-PNK Categories: , , Tags: ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the First to Review “Boggompie baba vellies (pienk)”