Boggompie baba vellies (mosterdgeel)

R249.00

Klein Boggompie se mosterdgeel baba vellies is te oulik vir woorde; die cuteste kokkos vir kleinding.

In die bosveld met die hand vervaardig van 100% egte, supersagte volgrein leer.

Tans het ek ongelukkig slegs 3 pare mosterdgeel baba vellies beskikbaar, vir boggompies van 6 – 12 maande oud.

 

Clear

Reviews

There are no reviews yet.

Be the First to Review “Boggompie baba vellies (mosterdgeel)”